PvR Gemeenskapskerk

Aanwysings (Kaart)

GPS Koordinate: X: 28d 14m 34s en Y: -25d 50m 14s

Pierre van Ryneveld is maklik bereikbaar.
Vanaf die R21: Neem die Nellmapius-afrit, draai na die Irene Mall toe.
Ry verby die Irene Mall, draai regs in Pierre van Ryneveldlaan.
Hou reguit aan tot by die eerste robot, waar u regs draai in Mustanglaan.
(Daar is 'n Total Garage aan u regterkant)
Draai weer by eerste straat regs in Baltimorelaan.
Ry dan reguit oor eerste stopstraat - 200m verder is die kerk aan u regterkant.

Vanaf Hans Strydom: Vanuit Hans Strydomlaan, draai in Pierre van Ryneveld in.
Hou reguit aan tot by die derde robot, waar u links draai in Mustanglaan.
(Daar is 'n Total Garage aan u linkerkant)
Draai weer by eerste straat regs in Baltimorelaan.
Ry dan reguit oor eerste stopstraat - 200m verder is die kerk aan u regterkant.

Kliek hier vir 'n dinamiese kaart.

Nuutste Bedrywighede

Kobus van der Vyver is deel van Peet Horn se groep
Uitbeelding van ons christenskap deur fotografie.
15 ure gelede
Kobus van der Vyver is nou 'n lid van PvR Gemeenskapskerk
15 ure gelede
gister
gister
Dankie YA's wat na die kinders vrydag aand opgepass het. van die SOLO groep
verlede Maandag
Sue is deel van Jan Venter se groep
Hier kuier almal wat wil saamgesels oor die hoe om Jesus te volg en kerk te wees in die tyd waarin ons leef. Jy is welkom om kreatief, biddend en radikaal saam te dink oor hoe ons God se nuwe wêreld kan laat kom in hierdie tyd en plek
verlede Maandag
Sarel Pretorius is nou 'n lid van PvR Gemeenskapskerk
verlede Maandag
PVR Admin het 'n video bygevoeg
0:22
Digitale afkondigings van 18 Julie 2010
19 Julie

© 2010   Gestig deur PVR Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Teken in om te klets!