PvR Gemeenskapskerk

Welkom by PvR!

Welkom by ons geloofsfamilie se webwerf. Saam is ons op reis na heelheid in Christus en wil by jou in haak en jou lewensreis saam met jou beleef. Kuier gerus lekker hier op ons webwerf... gesels, word deel en droom saam met ons. Sien jou op die reis...

VARS is ‘n ‘gathering’ vir mense wat wonder oor ‘n egte VARS verhouding met die Here. Indien jy soek na egte, eenvoudige ‘worship,’ lekker kuier, saamgesels en opinies luister, praktiese lewenswysheid, ‘real’ getuienis en uitdagende insigte is VARS die plek vir jou! Elke Sondag om 18:30... Kom kuier sommer lekker saam onder die dak voor of na die tyd

Mense

  • Kobus van der Vyver
  • Sarel Pretorius
  • Diederick Jacobus Lües
  • Wilco van Aswegen
  • Ronel Greyling
  • Marian Theron
  • piet van rheede van oudtshoorn
  • Wilna van Tonder
  • Gert van Tonder
  • johann coenraad brits
  • Lizette Neethling
  • Lucinda Cloete
  • Anton van der Bank
  • Braam Coetzee
  • Ferdi Postma
  • Morné van Blerk

Foto's

 

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie

Ons dink tans saam na oor die Saligsprekinge in Matteus 5 tydens ons prediking.

Kliek hier om na die preke te luister.

Nuus

MAANDELIKSE FAMILIENUUS

Kliek hier as jy die Familienuus op die skerm wil sien.

Blog Artikels

Jan Venter

Margaret Feinberg - 'n Vars briesie!

Gepubliseer deur Jan Venter op 9 Julie 2010 om 11:30

Jan Venter

PvR bedien in Mamelodi

Gepubliseer deur Jan Venter op 1 Julie 2010 om 7:47

Jan Venter

Om die Geestelike leier van jou gesin te wees

Gepubliseer deur Jan Venter op 9 Junie 2010 om 12:00 — 2 Kommentare

Henk Janse van Rensburg

Stephan Joubert wen Andrew Murray-prys

Gepubliseer deur Henk Janse van Rensburg op 16 April 2010 om 11:23

Jan Venter

Kuier ons saam met die regte mense?

Gepubliseer deur Jan Venter op 14 April 2010 om 19:46

PvR.2(USA)10

Terugtog!

Gepubliseer deur PvR.2(USA)10 op 23 Maart 2010 om 0:11

PvR.2(USA)10

Sondag op Orca's eiland

Gepubliseer deur PvR.2(USA)10 op 22 Maart 2010 om 2:03 — 2 Kommentare

PvR.2(USA)10

Orca's eiland - Dag 2

Gepubliseer deur PvR.2(USA)10 op 21 Maart 2010 om 8:02 — 1 Kommentaar

PvR.2(USA)10

"Advance" by Len Sweet se huis

Gepubliseer deur PvR.2(USA)10 op 20 Maart 2010 om 6:14 — 3 Kommentare

 
 
 

Nuutste Bedrywighede

Kobus van der Vyver is deel van Peet Horn se groep
Uitbeelding van ons christenskap deur fotografie.
15 ure gelede
Kobus van der Vyver is nou 'n lid van PvR Gemeenskapskerk
15 ure gelede
gister
gister
Dankie YA's wat na die kinders vrydag aand opgepass het. van die SOLO groep
verlede Maandag
Sue is deel van Jan Venter se groep
Hier kuier almal wat wil saamgesels oor die hoe om Jesus te volg en kerk te wees in die tyd waarin ons leef. Jy is welkom om kreatief, biddend en radikaal saam te dink oor hoe ons God se nuwe wêreld kan laat kom in hierdie tyd en plek
verlede Maandag
Sarel Pretorius is nou 'n lid van PvR Gemeenskapskerk
verlede Maandag
PVR Admin het 'n video bygevoeg
0:22
Digitale afkondigings van 18 Julie 2010
19 Julie

© 2010   Gestig deur PVR Admin

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service

Teken in om te klets!